Die publiek het tot en met die 26 ste Februarie 2019 om te registreer vir die verkiesing.
Adres
“Maak seker jy kan op 8 Mei 2019 jou kruisie trek,” se Marie Beylefeld, DA-raadslid. Jy kan gaan registreer by die Independent Electoral Commission (IEC) in Schmidtsdriftweg 16A.