Vermiste persoon gesoek

Segrys Lisa (35) is op 3 Februarie deur haar skoonma as vermis by die Kagiso-polisiestasie aangemeld. Beskrywing van Lisa Luidens ’n polisieverklaring is Lisa laas op 23 Desember 2018 gesien waar sy ’n grys kortbroek en wit tekkies aangehad het. Sy het ’n gemiddelde bou en kort swart hare....

Segrys Lisa

Segrys Lisa (35) is op 3 Februarie deur haar skoonma as vermis by die Kagiso-polisiestasie aangemeld.

Beskrywing van Lisa

Luidens ’n polisieverklaring is Lisa laas op 23 Desember 2018 gesien waar sy ’n grys kortbroek en wit tekkies aangehad het. Sy het ’n gemiddelde bou en kort swart hare.

Kontak

Enigeen met inligting kontak asb. vir konst. Donna Palm by die Kagisho-polisiestasie by 061 972 3261. Alle inligting sal streng konfidensieel gehou word.

Laura Wolvaardt teken meeste punte sover by ODI aan vir Proteas

Vandag is Wêreldkunsdag

Kan jy die naam van Bernice se volgende enkelsnit raai?

Man van Kroonstad sedert fratsvloede vermis

Boulders Beach tweede beste strand ter wêreld

Man verdrink op Saldanhabaai

Dink mooi voordat jy ’n onderwyser word

Christine van OME! deel verlowingsvideo

Voetgangers sterf toe voertuig in hulle inploeg

KYK: Dirk van der Westhuizen se hartroerende besoek aan kankerpasiënt

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde