Verskoning van polisieminister vir skoolhoof geëis, strafregtelike vervolging volg

AfriForum se privaatvervolgingseenheid sê Senzo Mchunu, die minister van polisie, skuld Jaco Pieterse en die publiek ‘n openbare verskoning. Die eenheid sê voorts individue wat die minister self, Fikile Mbalula, Fundile Gade en Julius Malema insluit, moet strafregtelike vervolging verwag. Barry Bateman, woordvoerder vir die privaatvervolgingseenheid, sê dit verteenwoordig nou vir Pieterse, die skoolhoof van … Continue reading Verskoning van polisieminister vir skoolhoof geëis, strafregtelike vervolging volg