Vier in die hof oor 2021 Julie-onrus

GAUTENG. – Vier beskuldigdes het vandag (Dinsdag) op aanklagte van aanhitsing tot openbare geweld in die Roodepoort-landdroshof verskyn ná onrus in Julie 2021 deur ondersteuners van oud-pres. Jacob Zuma uitgebreek het. Die verdagtes is Bekuyise Cebekhulu (58) van KwaZulu-Natal, Jimmy Sibeko (44), Busisiwe Skhosana (52) en Bogadi Mahisa (49) van Gauteng. Kol. Katlego Mogale, woordvoerder … Continue reading Vier in die hof oor 2021 Julie-onrus