Vlugtelingaansoeke vir VSA onwettig verwerk – 7 Keniane in hegtenis

GAUTENG. – Die departement van binnelandse sake het sewe Keniaanse burgers, wat glo aansoeke van sogenaamde “vlugtelinge” vir die VSA verwerk, tydens ‘n operasie in hegtenis geneem. Carli van Wyk, woordvoerder vir die minister van binnelandse sake, sĂȘ in ‘n verklaring die operasie het gevolg op intelligensie-inligting dat Keniane, wat glo met Suid-Afrika op toeristevisums … Continue reading Vlugtelingaansoeke vir VSA onwettig verwerk – 7 Keniane in hegtenis