Voormalige hoogspringkampioen dood gevind
GAUTENG. – Jacques Freitag (42), die voormalige hoogspringkampioen wat vermis was, se liggaam is naby Zandfontein-begraafplaas in Andeon in die Hercules-polisiëringsarea gevind. Brig. Brenda Muridili het aan Nuusflits bevestig die vermistepersoonsaak is na moord verander. Freitag se liggaam is Maandagmiddag deur die polisie se soek-en-reddingspan gevind. Die span het plaaslike polisielede, die lugvleuel en watervleuel … Continue reading Voormalige hoogspringkampioen dood gevind
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed