Voormalige minister op aanklag van korrupsie in hof

WES-KAAP. – ‘n Voormalige minister (47) van die staatsveiligheidsagentskap sal vandag (Dinsdag) op aanklagte van korrupsie in die Kaapstad-landdroshof verskyn. Hy is vanoggend in hegtenis geneem. Kol. Katlego Mogale van die Valke sĂȘ die beskuldigde het gedurende September tot Oktober 2017 ‘n lid van die portefeuljekomitee oor openbare ondernemings genader vir ‘n vergadering om die … Continue reading Voormalige minister op aanklag van korrupsie in hof