Vrou dood ná skietvoorval in Westville-kroeg
KWAZULU-NATAL. – ’n Vrou in haar laat veertigs is Maandagmiddag ná ’n skietvoorval in ’n gewilde kroeg in Jan Hofmeyrweg, Westville, dood aangetref. Garrith Jamieson van ALS Paramedics sê die diens het net ná 13:40 op die toneel opgedaag, waar die polisie en veiligheidsbeamptes reeds teenwoordig was. Die vrou is met ‘n skietwond in die … Continue reading Vrou dood ná skietvoorval in Westville-kroeg
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed