Vrou en medepligtige vas ná beweerde skynontvoering

GAUTENG. – ’n 37-jarige vrou wat vroeër vandeesmaand as ’n ontvoeringslagoffer aangemeld is, is nou saam met ’n medepligtige in hegtenis geneem nadat die polisie bevind het die ontvoering is na bewering gepleeg om losprysgeld af te pers. Die polisie waarsku die publiek daarteen om vals misdaadverslae in te dien of misdade te versin, aangesien … Continue reading Vrou en medepligtige vas ná beweerde skynontvoering