Vrou met nekwond dood in woonstel aangetref
WES-KAAP. – ‘n Vrou (62) se liggaam is Maandag net na 11:00 in haar woonstel in Crookstraat, Mosselbaai gevind. Die Mosselbaai-polisie ondersoek ‘n saak van moord en motordiefstal. Sers. Christopher Spies, polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring volgens die voorlopige ondersoek is die polisie en brandweer na die woonstel ontbied nadat nadat ’n vriend die vrou … Continue reading Vrou met nekwond dood in woonstel aangetref
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed