Vrou wat glo man wou laat vermoor, gearresteer
OOS-KAAP. – Anelle de Bruin (46), ‘n boervrou, is in die Aliwal-Noord-landdroshof borg toegestaan, nadat sy vir beweerde sameswering om haar man Johan (54), ‘n boer, tydens ‘n “plaasaaval” te laat vermoor, gearresteer is. Lt. kol. Siphokazi Mawisa sĂȘ aan Nuusflits volgens inligting het speurders en Aliwal-Noord K9-lede inligting van ‘n persoon wat De Bruin … Continue reading Vrou wat glo man wou laat vermoor, gearresteer
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed