Vroue skeer hare af – net 30 minute oor!

Lees ook :

Anneke Kruger, Anneke Rossouw en Forbie Klindt gaan vandag 8 Maart 2019 by CANSA se Shavathon by die Gariep-hospitaal tussen 10:00 en 12:00 hulle hare afskeer ten bate van liefdadigheid indien hulle ’n minimum van R30 000 kan insamel voor die spertyd om 11:30.

Diegene wat belangstel om ’n bydrae te maak, word aangemoedig om ’n donasie te maak en ’n  bewys van betaling voor 11:30 vandag aan te stuur.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief