Vrouestudente beroof en verkrag

LIMPOPO. – Agt vrouestudente is Saterdag, net na 23:00 op ‘n kollege-kampus in hulle woonplek in Bolobedu deur ‘n gewapende verdagte oorval, waarna vier verkrag is. Lt.kol. Stephen Thakeng sĂȘ ‘n grootskaalse soektog is na die verdagte geloods. Een student (20) het uitgegaan om water te gaan haal terwyl die res geslaap het. Sy het … Continue reading Vrouestudente beroof en verkrag