Vroulike verdagte vas ná moord op e-taxibestuurder

WAARSKUWING! Video aan die einde van die berig kan sommige lesers ontstel. GAUTENG. – ‘n Vrou is deur die polisie in hegtenis geneem nadat ‘n e-taxibestuurder Woensdag in sy voertuig in Pretoria-Wes vermoor is. Nog inhegtenisnemings word verwag terwyl die ondersoek voortduur. Die oorledene is op sosiale media as Wiseman Makobe geïdentifiseer. ‘n Video van … Continue reading Vroulike verdagte vas ná moord op e-taxibestuurder