My gewig het so bietjie stilgestaan die week.. Jolene sê dis omdat jou liggaam moet “recover” wat weg is… So ek is heel gerusgestel, omdat ek nog n hele paar kilos het om te gaan..
Dit maak dit soveel makliker om glad nie te kroek die naweek nie.. hehe!