VSA-ambassadeur waarsku oor verdere maatreëls ná nuwe visumbeperkings

Leo Brent Bozell III, die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, het gewaarsku dat verdere maatreëls teen Suid-Afrika kan volg namate spanning tussen Washington en Pretoria toeneem. Die waarskuwing volg nadat Marco Rubio, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, op 15 September ’n nuwe visumbeperkingsbeleid aangekondig het. Volgens Rubio is die beleid gemik op buitelandse burgers wat … Continue reading VSA-ambassadeur waarsku oor verdere maatreëls ná nuwe visumbeperkings