VSA en Israel val Iran aan

VSA. – DIE Amerikaanse president Donald Trump het bevestig dat die VSA “grootskaalse gevegsoperasies” in Iran van stapel gestuur het. Dit volg nadat die Israeliese minister van verdediging, Israel Katz, gesê het sy land het ’n “voorkomende” aanval op Iran geloods. Die BBC het beelde ontvang van rook wat in Teheran opstyg, terwyl Iranse staatsmedia … Continue reading VSA en Israel val Iran aan