Vusimuzi “Cat” Matlala – mede-beskuldigdes dien voorstelle in
GAUTENG. – In die saak teen Vusimuzi “Cat” Matlala is ekstra dokumentasie versoek, wat die hooggeregshof tydens die voorverhoor moet oorweeg. Die saak is vir die uitkoms van die voorstelle tot 18 Maart uitgestel. Buiten aanklagte wat moord insluit, is die omstrede sakeman se naam is ook deur lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi voor die Madlanga-kommissie van … Continue reading Vusimuzi “Cat” Matlala – mede-beskuldigdes dien voorstelle in
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed