‘VW Polo van moord’ by paneelklopper in Durban gekry, verdagtes gesoek

KWAZULU-NATAL. – Die VW Polo wat glo in die moord van Olorato Mongale (30) gebruik is, is deur die polisie in Durban opgespoor en die bejaarde eienaar daarvan is in hegtenis geneem. Die polisie soek in diĆ© verband na Fezile Ngubane, Philangenkosi Sibongokuhle Makhanya en Bongani Mthimkhulu. Mongale het Sondag op ‘n afspraak met ene … Continue reading ‘VW Polo van moord’ by paneelklopper in Durban gekry, verdagtes gesoek