Vyf jong mense gevang vir staal steel

Vyf verdagtes, waaronder ’n 19-jarige meisie, is Vrydagmiddag in Ernestville gevang waar hulle na bewering staal op die KEM-JV-perseel wou steel. Jong verdagtes Die verdagtes is onderskeidelik tussen die ouderdom van 19 en 27 jaar. Gevang deur sekuriteitswagte Patrick Lathoba, van KEM-JV-sekuriteit, sê die verdagtes is op die perseel...

Vyf verdagtes, waaronder ’n 19-jarige meisie, is Vrydagmiddag in Ernestville gevang waar hulle na bewering staal op die KEM-JV-perseel wou steel.

Jong verdagtes

Die verdagtes is onderskeidelik tussen die ouderdom van 19 en 27 jaar.

Gevang deur sekuriteitswagte

Patrick Lathoba, van KEM-JV-sekuriteit, sê die verdagtes is op die perseel vasgetrek deur die sekuriteitswagte van KEM-JV.

In besit van wapens

Die verdagtes het glo ook wapens by hulle gehad.

Met FiND iT se aankoms was die polisie nog nie op die toneel nie.

Radio-omroeper se debuut in tweede druk

Rudi Claase stel ‘Afrikaans het Gees’ weens swak gesondheid uit

Seun se familie opgespoor

Twee vir ‘knopkieriemoord’ in aanhouding

Werner de Jager in tronk dood

Werksgeleentheid: Logistieke Bestuurder

Werksgeleentheid: Finansiële Bestuurder

Man wat met dubbelmoord-ondersoek kan help, gesoek

Steve se Janine deel haar diagnose

Ontvoerde slagoffers gered, drie verdagtes op verskeie aanklagte vasgetrek

Hulp gevra oor seun wat in vreemde huis wakker word

Vrou glo met meer as R3 m. dwelms betrap, in hegtenis

Vermiste ouma in vlak tuingraf gevind, kleinseuns in arres

Onbekende man en vrou sterf in motorfietsongeluk – naasbestaandes gesoek