Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms vir vandag uitgereik.
Lees ook: 11 dood in massaskietery
Die waarskuwing is geldig vir dele van die Noord-Wes en Vrystaat.
Daar is’ n moontlikheid van oorstromings, hael, skade aan infrastruktuur en onderbreking van noodsaaklike dienste.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bron: SAWD
Lees ook: 11 dood in massaskietery





