Die Suid-Afrikaanse weerdiens het veldbrandtoestande en ongemaklike hittige toestande vir die oostelike en suidwestelike gedeeltes van die Noord-Kaap voorspel.
Die toestande kan moontlik tussen 06:00 en 18:00 voorkom, waarsku die weerdiens.
Lees ons vorige artikel, Weeroorsig vir 16 Januarie 2019: Sonnige naweek in Kimberley verwag.