Wat jy oor verkeersboetes en jou regte moet weet

GAUTENG. – Verkeersbeamptes mag nie ’n bestuurder by ’n padblokkade dwing om ’n uitstaande verkeersboete te betaal, of ’n geldige rybewys in beslag neem, tensy daar ’n geldige hofbevel is nie, sê Mike Bolhuis. Bolhuis van Specialised Security Services sê verkeersbeamptes kan wel ’n boete of dagvaarding uitreik en jou versoek om jou dokumente te … Continue reading Wat jy oor verkeersboetes en jou regte moet weet