Weermaglede vir onder meer ‘moord op polisiehoë’ in hof

GAUTENG. – Twee verdagtes, onderskeidelik 36 en 51 jaar oud, is Sondag by die OR Tambo Internasionale Lughawe en in Centurion, Pretoria, in hegtenis geneem en verskyn vandag in die hof. Die inhegtenisnemings hou verband met die moord op lt.kol. Frans Mathipa wat op 6 Augustus 2023 op die N1-snelweg naby Hammanskraal doodgeskiet is. Lt.kol. … Continue reading Weermaglede vir onder meer ‘moord op polisiehoë’ in hof