Weeroorsig vir 14 Februarie 2019: ’n Gesamentlike 11.7mm reën word oor die naweek verwag

Lees ook :

Gedeeltelik bewolkte weer met ‘n maksimum van 28°C met die moontlikheid van ligte reënbuie gedurende die middag word vir vandag in Kimberley verwag.

Ligte reënbuie in die voormiddag en hewige reënbuie word in die namiddag met ‘n maksimum van 26°C vir Vrydag  15 Februarie 2019 verwag. ’n Maksimum van 24°C en ligte reënbuie word vir Saterdag 16 Februarie 2019 voorspel.

Langtermyn weervoorspellings dui op uitermatige warm weer vir volgende week met ’n maksimum van 30°C, 33°C en 38°C wat vir Maandag, Dinsdag en Woensdag verwag word.

–s

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief