Weeroorsig vir 27 Februarie 2019: Warm en sonnige naweek verwag

Lees ook :

Sonnige weer en ‘n maksimum van 30°C word vir vandag, Woensdag 27 Februarie 2019, in Kimberley verwag.

’n Koel oggend en sonnige, warm weer in die namiddag met ‘n maksimum van 32°C word vir Donderdag  28 Februarie 2019 verwag. ’n Maksimum van 34°C, 37°C en 34° word vir Vrydag, Saterdag en Sondag voorspel.

Langtermyn weervoorspellings dui op warm weer in volgende week.  Bewolkte tot gedeeltelik bewolkte weer word vanaf Woensdagoggend 6 Maart 2019 verwag. Ligte reënbuie word vir volgende Vrydagmiddag 8 Maart 2019 voorspel.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief