Weeroorsig vir 27 Maart 2019: Warm weer hierdie naweek

Lees ook :

Gedeeltelik bewolkte weer en ‘n maksimum van 30°C word vir vandag in Kimberley verwag. Vir Donderdag word ‘n koue oggend voorspel met ’n minimum van 16°C . Dit word wel warmer met ’n maksimum van 32°C wat verwag word.

Warmer weer word vir Saterdag en Sonderdag verwag

Warm weer met ’n maksimum van 34°C en 35°C word hierdie Saterdag en Sondag verwag.

Langtermyn weeroorsig

Langtermyn weervoorspellings dui op koeler temperature in die begin van volgende week.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App