Weeroorsig vir 3 April 2019: Reënbuie vir Donderdag en Vrydag

Gedeeltelik bewolkte weer en reënbuie met ‘n maksimum van 25°C word vir vandag, Woensdag 3 April in Kimberley voorspel. ’n Totaal van 6.9mm reën word op dié dag verwag.  ’n Maksimum van 28°C en 23° met die moontlikheid van reënbuie word vir Donderdag en Vrydag voorspel. 3.5mm en 1.6mm...

Longstraat

Gedeeltelik bewolkte weer en reënbuie met ‘n maksimum van 25°C word vir vandag, Woensdag 3 April in Kimberley voorspel. ’n Totaal van 6.9mm reën word op dié dag verwag.

 ’n Maksimum van 28°C en 23° met die moontlikheid van reënbuie word vir Donderdag en Vrydag voorspel. 3.5mm en 1.6mm reën word vir Donderdag en Vrydag voorspel.

Sonnige weer word vir Saterdag verwag

Daar is ’n moontlikheid vir mis om in Kimberley op Saterdagoggend 6 April te vorm. Koel en sonnige weer met ’n maksimum van 23°C word vir Saterdag verwag.

Langtermyn weeroorsig

Langtermyn weervoorspellings dui op gedeeltelike bewolkte weer en reënbuie in volgende week.

Jou vergaderings sal glad verloop by die Horseshoe Inn

Navorsing bevind Nestlé sit suiker in babakos in armer lande

Met Chery se voertuie sal jy ‘n verskoning soek om rond te ry

Kenia se weermaghoof sterf in helikopterongeluk

Bela vir skole in SA sal waarskynlik aanvaar word ondanks sterk teenkanting

Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?

Coca-Cola kan 400 werkers afdank na konstitusionele hof se besluit

Rubberkoeëls geskiet nadat Nigeriërs polisie glo in Kimberley aanval

VSA beweer Israel het Iran aangeval

Daily lotto uitslae vir 18 April 2024

Verdagte druk per ongeluk paniekknoppie tydens huisroof

Nadal by Barcelona Ope uitgeskakel

Slang veroorsaak oponthoud in Japanse treinstelsel

Wêrelderfenisdag: Was jy al by SA se wêrelderfenisgebiede?

Vrou sterf na sy in aanhoudingselle brand

KYK: Misdaadtoneel, twee persone afsonderlik doodgeskiet