Gedeeltelik bewolkte weer en ‘n maksimum van 32°C word vir vandag, Woensdag 6 Maart 2019 in Kimberley verwag.
Koel naweek met reën word vir Saterdag verwag
Koel weer in die oggend en ’n sonnige namiddag met ‘n maksimum van 33°C word vir Donderdag 7 Maart 2019 verwag. ’n Maksimum van 33°C, 28°C en 32° word vir Vrydag, Saterdag en Sondag voorspel.
Reën word vir Saterdag 9 Maart 2019 tussen 8:00 en 20:00 verwag.
Langtermyn weeroorsig Langtermyn weervoorspellings dui op koeler weer in die begin van volgende week. Bewolkte tot gedeeltelik bewolkte weer word vir die hele week voorspel. Ligte reënbuie kan op Donderdag 14 Maart 2019 te wagte wees.