Gerrit Schoutenstraat in Royldene is toegemaak. ‘n Quantum-minibus het glo vasgeval in ‘n gat in die pad, nadat ‘n gedeelte van die pad na bewering ingeval het. Die pad lyk onstabiel.