Wen hierdie sportsak van Canvas & Netting Solutions Kimberley. Hoe om in te skryf:
- “Like” Canvas & Netting Solutions Kimberley se Facebook-blad.
- “Share” hierdie kompetisie.
*Kompetisie eindig 29 Maart 2019. Die wenner sal deur Facebook gekontak word. Die wenner word deur ‘n aanlyn program gekies.
