Wen ‘n 20 liter waterkan met n kraantjie aan wat elke week geruil sal word vir ‘n vol een, vir 2 maande lank.
Hoe om in te skryf: 1. “Like” Waterboy Kimberley se Facebook-blad. 2. “Share” hierdie kompetisie
- Kompetisie eindig 31 Maart 2019 om 12:00 nm.
- Die wenner word deur ‘n aanlyn program gekies
- Die wenner sal deur Facebook gekontak word
- Die prys in nie verruilbaar vir kontant nie
