Wenner van R514 232-boerpot word nog gesoek

Lees ook :

Wenner van R514 232-boerpot word nog gesoek fotokrediet: Canva

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 29 Januarie 2024

’n Gelukkige persoon wat op 29 Januarie 2024 die R514 232 Daily Lotto-boerpot gewen het word steeds gesoek.

Die gelukkige speler het die kaartjie in Brakpan, Gauteng gekoop. Ithuba het gewaarsku die kaartjie sal op 29 Januarie 2025 verval.

Mense word aangemoedig om te kyk of hulle die wenner is.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Daily lotto uitslae vir 29 Januarie 2024

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief