Wes-Kaapse polisiebeamptes staan tereg op moord- en ontvoeringklagte

WES-KAAP. – Die saak teen 11 polisiebeamptes van die Wes-Kaapse teen-bende-eenheid wat van moord en ernstige aanranding aangekla word, is tot 15 Desember uitgestel. Die aanklagte hou verband met die dood van Wade Price (31), en die beweerde aanranding op sy vriende verlede Donderdag in Mannenberg. Lizzy Suping van die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat, sê daar word … Continue reading Wes-Kaapse polisiebeamptes staan tereg op moord- en ontvoeringklagte