WhatsApp beperk aanstuur van boodskappe

Lees ook :

WhatsApp het ’n beperking ingestel wat die aanstuur van boodskappe tot vyf persone beperk.

Met die nuwe instelling beoog WhatsApp om die verspreiding van fopnuus en gerugte te bekamp. Die beperking is alreeds sedert Julie 2018 in Indië in werking gestel na ’n reeks moorde wat gevolg het nadat gerugte oor WhatsApp aangestuur is.

Die visepresident van WhatsApp het by ’n byeenkoms in Jakarta Indonesië aangekondig die beperking sal vanaf 21 Januarie 2019 wêreldwyd ingestel word. Android-toestelle gaan die opgradering eerste ontvang, gevolg deur iOS-toestelle.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief