Ek is bietjie agter, maar eerder laat as nooit. Hello julle, so ek oefen by Jolene Herselman, Weight Date by Jo, soos julle kon sien. Ek het ‘n eetplan ook gekry maar ek sukkel met dit, alles ‘n kopding. EK sal nog daar kom.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.
Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.
Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.