Women for Change se petisie verwerp om geslagsgeweld nasionale noodtoestand te laat verklaar

Women for Change se petisie aan die Nasionale Rampbestuursentrum om geslagsgeweld ‘n nasionale ramp te laat verklaar, is verwerp. Lees ook: Women for Change beplan nasionale stilstand oor vrouemoord vir 21 November Volgens ‘n plasing op Facebook het die Nasionale Rampbestuursentrum gesê die “bestaande raamwerk”, insluitend die nasionale strategiese plan vir geslagsgeweld, is genoeg. Women … Continue reading Women for Change se petisie verwerp om geslagsgeweld nasionale noodtoestand te laat verklaar