Zama-zamas neem Kennilworth-begraafplaas oor

Die Kennilworth-begraafplaas wat naby Beefmaster in Kennilworth geleë is, word tans deur talle zama-zamas vir eie gewin misbruik. Ellen Yingwane het op sosiale media gesê: “Ek was geskok toe ek verby die begraafplaas ry en al die onwettige delwers sien en die vele pondokke wat hulle in die begraafplaas...

Die Kennilworth-begraafplaas wat naby Beefmaster in Kennilworth geleë is, word tans deur talle zama-zamas vir eie gewin misbruik.

Ellen Yingwane het op sosiale media gesê: “Ek was geskok toe ek verby die begraafplaas ry en al die onwettige delwers sien en die vele pondokke wat hulle in die begraafplaas opgerig het.”

FiND iT het teen die tyd van publikasie nog geen kommentaar vanaf Sol Plaatje-munisipaliteit ontvang nie.

Lotto uitslae vir 20 April 2024

Groenewald en Greeff se appèl suksesvol

Omstanders gryp glo vrag van brandende vragmotor

Vier sterf in ongeluk naby Port Shepstone

Bejaarde man se liggaam by Gqeberha-gholfklub gevind

Man wat vrou vermoor, opsny en kook se parool weer geweier

Willem Botha spog met eie parfuum

Onbekende mans sterf toe vragmotor hulle voertuig tref

Mooiweer die naweek verwag

Universiteit van Fort Hare gee binnekort graad aan 19-jarige

Powerball uitslae vir 19 April 2024

Man kry lewenslange vonnis vir verkragting van meisie (12)

Boer soek ’n Vrou se PF en Chantelle verwag ’n dogtertjie

Verdagte op rooftoneel doodgeskiet

 Kyk: Jan Jan Jan en dansende Kwagga vermaak