Zuma besoek Indië – ontketen nuwe polemiek oor Gupta-bande

Oud-president Jacob Zuma het saam met Ajay Gupta ‘n tempel in Haridwar, in die noordelike Indiese deelstaat Uttarakhand, besoek. Ajay Gupta het in die middel van die staatskapingskandaal in Suid-Afrika gestaan. Die DA het parlementêre vrae aan Ronald Lamola, die minister van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco), gestel oor die rol van Anil Sooklal, Suid-Afrika … Continue reading Zuma besoek Indië – ontketen nuwe polemiek oor Gupta-bande