1-jarige se liggaam word afgekoel vir herstel ná val in swembad
NOORDWES. – Daniël Janse van Rensburg (1) van Brits het op 17 April in ‘n swembad geval. Hy veg tans vir sy lewe in die pediatriese intensiewesorgeenheid in Mediclinic, Sandton waar sy liggaam as deel van die behandeling afgekoel word. Marlize Janse van Rensburg, beskryf Daniël as ‘n lewenslustige en besige seun wat hulle lewens … Continue reading 1-jarige se liggaam word afgekoel vir herstel ná val in swembad
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed