1 van drielingbabas sterf in Letaba-hospitaal
LIMPOPO. – Een van die drieling wat vroeër die week in die Letaba-hospitaal gebore is, het Vrydag weens ernstige asemhalingsprobleme in die neonatale intensiewe sorgeenheid gesterf. Percy Moagi, woordvoerder vir Dieketseng Mashego, die LUR vir gesondheid in Limpopo, sê sy het haar hartseer oor die afsterwe van die babaseun uitgespreek. Hy is op ’n ventilator … Continue reading 1 van drielingbabas sterf in Letaba-hospitaal
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed