10 halfnaakte tieners gered, verdagte in hegtenis geneem

GAUTENG. – Altesaam 10 tienerseuns is Dinsdag in Johannesburg gered en ’n buitelandse burger (47) in hegtenis geneem. Luidens ‘n verklaring van kol. Katlego Mogale van die Valke is ‘n gesamentlike operasie deur verskeie rolspelers geloods nadat JMPD-beamptes tydens patrolliediens op agt halfnaakte tieners wat in Broadstraat in Mulbarton gestap het, afgekom het. Daar is … Continue reading 10 halfnaakte tieners gered, verdagte in hegtenis geneem