10-jarige meisie se liggaam in dam by Joostenbergvlakte gevind
WES-KAAP. – Die 10-jarige Octavia Swarts se liggaam is Maandagoggend 14 September 2026 omstreeks 08:30 in ’n dam by Tomatieplaas in Joostenbergvlakte gevind. Die Kraaifontein-polisie het ’n geregtelike doodsondersoekdossier geopen. Konst.Ndakhe Gwala, polisiewoordvoerder, het aan Nuusflits bevestig dat die omstandighede van die voorval ondersoek word. Ian Cameron, DA-parlementslid en voorsitter van die portefeuljekomitee oor polisie, … Continue reading 10-jarige meisie se liggaam in dam by Joostenbergvlakte gevind
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed