10-jarige steeds kritiek maar stabiel ná skietvoorval
GAUTENG. – Waldo Verwey van Casseldale, Springs, is steeds aan lewensondersteuning gekoppel en kritiek, maar in ‘n stabiele toestand nadat hy Donderdagaand deur booswigte in die kop geskiet is. Nuusflits het voorheen berig volgens sy pleegma, Christenette Barnard, het die voorval kort voor 22:00 plaasgevind nadat sy, Waldo en Kleinboet die gesin se honde in … Continue reading 10-jarige steeds kritiek maar stabiel ná skietvoorval
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed