11 polisiebeamptes op ernstige aanklagte in hof
Nuusflits, Uitgawe 2,162, Friday 30 January 2026 WES-KAAP. – 11 lede van die teen-bende-eenheid van die polisie het Maandag op vier aanklagte van ontvoering, vier aanklagte van aanranding met die opset om ernstige liggaamlike skade te veroorsaak, marteling, moord en poging tot regsverydeling in die Athlone-landdroshof verskyn. Die aanklagte hou verband met die dood van … Continue reading 11 polisiebeamptes op ernstige aanklagte in hof
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed