11 skoolleerlinge sterf in ongeluk
GAUTENG. – 11 leerlinge het vanoggend (Maandag) in ‘n ongeluk met privaat skoliervervoer in die Vanderbijlpark-gebied gesterf. Vyf leerlinge is kritiek beseer en is vir dringende mediese behandeling na ‘n hospitaal vervoer. Die ongeluk tussen ‘n minibus en vragmotor het op die Goue Hoofweg naby Mittal plaasgevind. Steve Mabona, die woordvoerder vir die Gautengse departement … Continue reading 11 skoolleerlinge sterf in ongeluk
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed