12-jarige sterf in skietongeluk tydens jag
VRYSTAAT. – ’n Voorval op die plaas Franshoek naby Ficksburg het Vrydagoggend die lewe van ’n 12-jarige meisie geëis nadat sy glo per ongeluk tydens ’n jag geskiet is. Volgens AO Mmako Mophiring is ’n man na die vooval in hegtenis geneem en van moord aangekla. Volgens voorlopige inligting was die oorledene se pa en … Continue reading 12-jarige sterf in skietongeluk tydens jag
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed