12 senior polisiebeamptes in hegtenis oor beweerde tenderkorrupsie van R360 m.
GAUTENG. – Altesaam 12 senior polisiebeamptes en ’n maatskappydirekteur is in hegtenis geneem in verband met beweerde korrupsie in die toeken van ’n tender van R360 miljoen aan Medicare 24. Henry Mamothame, woordvoerder van die NVG se ondersoekdirektoraat teen korrupsie (IDAC), het bevestig dat die inhegtenisnemings verband hou met die beweerde onreëlmatige toekenning van die … Continue reading 12 senior polisiebeamptes in hegtenis oor beweerde tenderkorrupsie van R360 m.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed