14-jarige seun in hegtenis ná dood van 10-jarige
Nuusflits, Uitgawe 2,390, Tuesday 15 September 2026 WES-KAAP. – ’n 14-jarige seun is op ‘n aanklag van moord in hegtenis geneem in verband met die dood van die 10-jarige Octavia Swarts. Hy sal na verwagting vandag (Dinsdag) in die Blue Downs-landdroshof verskyn. Sers. Wesley Twigg, polisiewoordvoerder, het pas aan Nuusflits bevestig dat die 14-jarige in … Continue reading 14-jarige seun in hegtenis ná dood van 10-jarige
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed