16-jarige in hof op 11 aanklagte – steeds in aanhouding
WES-KAAP. – ’n 16-jarige seun het Dinsdag op 11 aanklagte, waaronder seksuele aanranding, seksuele uitbuiting van kinders en die verspreiding en besit van kinderpornografie in die Malmesbury-landdroshof voorgekom. Die saak is tot Donderdag uitgestel vir die mediese uitslag deur ‘n distriksgeneesheer, terwyl die seun in aanhouding bly. Eric Ntabazalila, NVG-woordvoerder, sê die aanklagte sluit ook … Continue reading 16-jarige in hof op 11 aanklagte – steeds in aanhouding
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed